Dit is normaal om vrese te hê. Wanneer vrese jou lewe oorneem, dan word dit egter ’n probleem. Luister na Lynette Beer se raad oor hoe om te verseker dat vrees nie jou vreugde steel nie.
Méér podsendings
Liesel Krause-Wiid
As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier ...
Reandi Grey
Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...
Lynette Beer
Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette ...