Ep #13 Jou ware identiteit lê in jou verhouding met God
Identiteit. Die wêreld probeer voorskryf wie ons is. Maar wie ons regtig is, is ’n vrou van God. Luister wat Reandi Grey sê oor waar jou identiteit werklik lê – in jou verhouding met God.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die podsending
Méér podsendings
Liesel Krause-Wiid
Jy is dalk suksesvol, maar is jou lewe betekenisvol? Luister wat Liesel Krause-Wiid sê oor dat ons moet kies om ’n betekenisvolle lewe te lei ...
Lynette Beer
Dit is normaal om vrese te hê. Wanneer vrese jou lewe oorneem, dan word dit egter ’n probleem. Luister na Lynette Beer se raad oor ...
Lynette Beer
Jou verhouding met jouself is loshande belangriker as jou verhouding met ander. Jy ís die moeite werd. Luister na Lynette Beer se raad oor hoe ...