Van kleins af word ons geleer om te deel. Tog is dit die eerste ding wat ons verleer wanneer ons groot is. Luister wat ReandiGrey sê oor dat ons geskape is vir ander, nie vir onsself nie.
Méér podsendings
Rhona Erasmus
Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na ...
Lynette Beer
Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sê oor wat geluk ...
Reandi Grey
Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...