Tweebal vir Voelgoed-gholfdag
Die inskrywingsfooi beloop R1 250 R2 000 per tweebal en sluit ’n gholfkarretjie, gholfpette, halfweghuis, prysuitdeling en vermaak in.
Vrydag 20 Junie | Centurion Country Club | Skootklap-afslaan 11:00 | Tweebal-beterbal
Stel jy belang om ’n gaatjie te borg – kliek hier.