Verander jou voorkoms met die regte grimering

Verander jou voorkoms met die regte grimering [Promosie]

Catrice se nuutste reeks grimering sal verseker dat jy elke dag op jou beste lyk, sonder om te veel ekstra moeite te doen.

Dit is moeilik om die lewe, met al sy uitdagings, aan te durf as jy nie goed voel oor jou voorkoms nie.

Die regte grimering kan die wêreld se verskil maak en selfs ’n paar koppe laat draai wanneer jy by ’n vertrek instap.

Jou oë is meer as net die vensters van jou siel

Maak seker dat jy asems wegslaan wanneer ...

Catrice se nuutste reeks grimering sal verseker dat jy elke dag op jou beste lyk, sonder om te veel ekstra moeite te doen.

Dit is moeilik om die lewe, met al sy uitdagings, aan te durf as jy nie goed voel oor jou voorkoms nie.

Die regte grimering kan die wêreld se verskil maak en selfs ’n paar koppe laat draai wanneer jy by ’n vertrek instap.

Jou oë is meer as net die vensters van jou siel

Maak seker dat jy asems wegslaan wanneer jy oogkontak maak danksy een van Catrice se nuwe reeks moet-hê-oogskadu’s.

Daar is 14 natuurlike kleure om van te kies, so of jy nou aardse bruine, waaghalsige bessieskakerings of lewendige koraalkleure verkies, daar sal iets wees wat vir jou sal werk.

Rond jou voorkoms af met ’n waterbestande oogomlyner wat heeldag hou en jou oë op die regte manier sal beklemtoon.

Beïndruk almal wat jy ontmoet met Space Glam Chrome Eyeshadow, wat ’n multidimensionele effek bied en elkeen wat jou sien sal betower.

Rond die prentjie af met die All In One Brow Perfector. Hierdie wenkbroupen is meerdoelig en beskikbaar in drie kleure.

Nuwe Uiterlike, Nuwe Jy!

Mooi lyk was nog nooit so maklik nie! Catrice is beskikbaar by Dis-Chem, Clicks, Edgars, Takealot en ander uitgesoekte apteke. Besoek houseofcosmetics.co.za vir meer inligting.

Nuwe Uiterlike, Nuwe Jy! – Catrice

Vestig die aandag op jou vel en mond

Laat jou vel en lippe aandag trek met die regte produkte!

Kies Shine Bomb Lip Lacquer, beskikbaar in sewe betowerende skakerings, of Max It Up Lip Booster Extreme vir volronde, soenbare lippe.

Vir moeitelose glans, probeer die Melt & Shine Juicy Lip Balm, wat beskikbaar is in tien onweerstaanbare kleure.

Om jou vel glad en soepel te laat vertoon, gebruik Skin Glaze Hydrating Serum Primer of voeg ’n bietjie kleur by jou gelaat met ’n Magic Shaper Face Cream Palette wat drie produkte in een kombineer om jou gesig ’n gesonde en natuurlike voorkoms te gee.

Die Space Glam Holo Highlighter sal klem lê op die regte plekke, terwyl Blush Affair Liquid Blush vir jou ’n natuurlike blos op jou lippe en wange sal gee.

Sit jou beste handjie voor

Goedversorgde naels dra by tot ’n professionele en moderne voorkoms.

Gee jou uitrusting ’n tikkie kleur met Neon Blast Nail Polish Strips wat binne minute salon-gehaltenaels bied in twee helder skakerings – pienk en koraal.

Thirsty Nails Gel Serum bevogtig en voed jou naels om dit sterk en gesond te hou, terwyl Proplex Bond Repair Base Coat naels beskerm teen afsplintering en vlekke en ’n gladde oppervlak bied om mee te werk.

Mooi lyk was nog nooit so maklik nie! Catrice is beskikbaar by Dis-Chem, Clicks, Edgars, Takealot en ander uitgesoekte apteke. Besoek houseofcosmetics.co.za vir meer inligting.

Deel die artikel

Méér artikels

Hier is ’n paar maklike wenke om ’n dowwe, moeë gelaat weer lewe en glans te gee en te bevogtig met die regte grimering. ’n ...

Goed gedefinieerde, voller wenkbroue gee definisie aan jou gesig. Dit is maklik om met ’n paar grimeerkunsies die illusie van perfekte wenkbroue te skep. Dié ...

Scroll to Top