Gee jou grimering nuwe lewe

Gee jou grimering nuwe lewe

Hier is ’n paar maklike wenke om ’n dowwe, moeë gelaat weer lewe en glans te gee en te bevogtig met die regte grimering.

’n Egalige, glansende velkleur, hoë wangbene, ’n skraler gesigvorm en ’n bietjie kleur op die lippe en wange kan wondere vir jou selfbeeld verrig.

Begin deur jou vel met ’n verbronsende basislagie (primer) of ’n vogroom met ’n ingeboude basislaag voor te berei.

Gebruik ’n verbloemer om donker kringe, rooiheid en pigmentasie te bedek.

Die regte verbloemer onder en aan die binne- ...

Hier is ’n paar maklike wenke om ’n dowwe, moeë gelaat weer lewe en glans te gee en te bevogtig met die regte grimering.’n Egalige, glansende velkleur, hoë wangbene, ’n skraler gesigvorm en ’n bietjie kleur op die lippe en wange kan wondere vir jou selfbeeld verrig.Begin deur jou vel met ’n verbronsende basislagie (primer)...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Pragtige grimering begin by die regte onderlaag! Ontdek hoe om die perfekte basislaag te kies en aan te wend vir jou veltipe en velkleur. Om ...

In ons somerklimaat kan ’n paar wonderwenke help om jou grimering ná ’n lang, warm dag steeds mooi te laat vertoon. Smeltende grimering, gesmeerde oogomlyner ...

Scroll to Top