Vergeet van ‘normaal’ en geniet die avontuur
- Dink nuut
- Reandi Grey
Die belangrikste van alles is jou kind pas glad nie in ’n boksie nie, en dit is oukei. Aktrise REANDI GREY het tydens die Oulike ma–bederfdag ma’s aangemoedig om te vergeet van “normaal”. Hierdie woord sal die vreugde van ouerskap by jou steel! Geniet eerder die avontuur van “ma-wees”.
Die Here verwag nie dat ons ons kinders perfek grootmaak nie. Hulle kom wel perfek hier aan. Al wat tel is dat ons kinders lief is vir die Here.
Dit beteken nie ons maak vervelige kindertjies groot nie. Ons het dan hierdie Bron van onuitputbare krag en energie en lewe en lig en liefde en positiwiteit.
Ek sê nie niks gaan verkeerd loop nie. Ek sê as iets verkeerd loop, dan het jy die hulpbronne om dit beter te hanteer.
Om ma-wees te geniet benodig jy God en kreatiwiteit
Volgens my het jy twee dinge nodig om ’n baie goeie dag te hê: God en kreatiwiteit.
God: want as iets verkeerd loop, gaan Hy jou die selfvertroue gee om jou kreatiwiteit te kan gebruik om jou probleem op te ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Dit is nie nodig om te wag vir ’n spesiale geleentheid om met ’n glansende voorkoms te spog nie, het CINDY NELL–ROBERTS tydens die Nuwe ...
Jy moet aanpas by jou droom, want jou drome gaan verander, het verhoudingskenner LYNETTE BEER tydens die EkwilEkkanEksal-konferensie vertel. Identifiseer jou droom en jou struikelblokke ...