Versterk jou immuunstelsel met Living Naturally en A.Vogel Echinaforce

Living Naturally ondersteun gesinne deur die winter met natuurlike oplossings, kundige leiding en klinies nagevorsde produkte. Deur middel van hul winkel, Health Hub en akademie help hulle om onder andere verkoue en griep doeltreffend te behandel.

Maak wintergesondheid makliker vir jou gesin hierdie seisoen

Ons is reeds in winter so se liefs Winter is hier en so ook verkoues en griep!

’n Kind kom van die skool af met ’n verkoue, kort daarna begin Ma siek voel en dan ook Pa.

Kort voor lank is die hele huishouding siek en uitgeput en sukkel almal om deur die dag te kom.

Wintersiektes raak vinnig ’n uitdaging vir die hele gesin wat energie en balans ontwrig.

Living Naturally ondersteun gesinne met ’n winkel wat betroubare gesondheidsprodukte bied, ’n Health Hub wat vrae oor welstand beantwoord en ’n akademie wat kennis deel om jou vir die verkoue- en griepseisoen voor te berei.

Hulle fokus is om gesinne te help om ingelig, voorbereid en gesond te bly.

Beskerm jou gesin hierdie winter met die volledige A.Vogel Echinaforce-reeks by livingnaturally.co.za.

Kry immuunondersteuning, en geniet tot 20% AFSLAG met elke aankoop van jou gesondheidsprodukte!

Natuurlike ondersteuning vir die hele gesin se immuunstelsels

Echinaforce word gemaak van vars, organiese Echinacea purpurea en help om die immuunstelsel te versterk en weerstand teen verkoue- en griepvirusse op te bou.

Wanneer dit daagliks gebruik word, kan dit die gereeldheid en erns van infeksies verminder.

Met die eerste tekens van simptome help dit om die infeksie te beveg en herstel te versnel.

Dit kan ook die behoefte aan antibiotika met tot 75 persent verminder en is veilig vir langtermyngebruik.

Echinaforce Junior bied dieselfde ondersteuning vir kinders in ’n tandvriendelike, lemoengegeurde koubare tablet, wat dit maklik maak vir jonger gesinslede om ook beskerm te bly deur die winter.

Doeltreffende verligting van verkoue- en griepsimptome

Wanneer verkoue- en griepsimptome toeslaan, bied die Echinaforce-reeks ondersteuning vir die hele gesin.

A.Vogel Echinaforce Sore Throat Spray verlig pyn, ontsteking en infeksies van die mond en keel. Een tot twee spuite kan vinnige verligting bied.

Die vlierbessie-gegeurde Echinaforce Hot Drink help om hoes, kongestie, seer keel, hoofpyn, spierpyne en koors te verlig, en is geskik vir volwassenes en kinders vanaf ses jaar.

Die volledige Echinaforce-reeks is beskikbaar in die Living Naturally-winkel, waar gesinne betroubare oplossings kan vind om wintersiektes doeltreffend te bestuur en jy kan tot 20% afslag geniet.

Beskerm jou gesin hierdie winter met die volledige A.Vogel Echinaforce-reeks by livingnaturally.co.za. Kry immuunondersteuning, en geniet tot 20% AFSLAG met elke aankoop van jou gesondheidsprodukte!

Deel die artikel

Méér artikels

A.Vogel Menoforce is ’n natuurlike menopause-behandeling wat hittegloede, nagsweet en ander simptome verlig. Ontdek hoe hierdie saliekruiemiddel help om jou liggaam se temperatuur te balanseer, ...

Drop of Eden Tea Tree Oil is ’n natuurlike, organiese produk wat aknee en puisies behandel. Dit kalmeer, beskerm en herstel jou vel op ’n ...

Scroll to Top