[VIDEO] Hoe maak ek vrede met my LYF?

Ons kan ure voor die spieël staan en wens ons het anders gelyk. “Om vrede te maak met jou lyf, is om jouself te aanvaar en lief te hê ongeag wat die skaal sê!” sê Marciel Hopkins, TV-aanbieder en lewensafrigter.

Marciel Hopkins was destyds een van die top-12 in die Mej. Suid-Afrika-kompetisie. En dis juis haar transformerende gewigsverliesreis wat haar gelei om as uitgesproke liggaamspositiewe-aktivis vroue (en meisies!) te inspireer en te bemagtig wat selfliefde, liggaamsaanvaarding en persoonlike groei betref.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Karien Basson

Met elke seisoen van jou lewe is daar geleentheid vir geestelike groei. God laat jou toe om te bloei en te blom. Maar dit bring ...

Anneline Kriel

“Die enigste ding wat my deur donker skadu’s en storms help, is my geloof. My geloof hou my staande en gee my nuwe hoop,” sê ...

Lizanne du Plessis

Hoe sal die lewe lyk sonder emosies? Dit sal baie grys, eentonig en vervelig wees. Ons moet ons kinders leer om emosies te identifiseer, te ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!