[Episode 1 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal]
Staan jou besige skedule en tegnologie in die pad van jou verhouding met jou kind? Wees doelgerig oor die tyd en energie wat jy gebruik met jou verhoudings en bou in jou dag-tot-dag-oomblikke sterk verhoudings.
