[VIDEO] God wil jou gebruik!

Wil jy graag ’n verskil maak vandag, maar jy wonder: Waar begin ek? Jy is presies waar jy moet wees om iemand se dag op te vrolik. ’n Opregte glimlag van omgee is halfpad daar!

Wanneer jy een swaar emmer water dra, is dit ’n groot gesukkel. Jy hinkepink vorentoe terwyl die emmer kort-kort teen jou knie stamp en die water uitspat. Al wat regtig gaan help, is om nog ’n emmer water op te tel, en die twee gelyktydig te dra. Hierdie beeld illustreer dat wanneer jy ander help, jy ook jouself help.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Lynette Beer

Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander.

...

Benescke Janse van Rensburg

Die genesing van jou siel is ’n voortdurende proses. Luister na hoe jy hierdie proses kan begin en wat jy moet doen om daagliks daar ...

Lynette Beer

[Episode 4 – Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer] Is jy dalk ’n Gewilde Geel? Hulle is ekstroverte. Hulle is die persoon wat vat, voel ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!