[VIDEO] Help jou kinders om emosies te verstaan
- Ouerskap MENTOR
- Serahni Symington
Emosie is ’n belangrike deel van kinders se lewe. Dit is belangrik om met hulle oor hulle gevoelens te praat. Leer hulle hoe om te verwoord wat hulle voel, en hoe om dit te hanteer.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Marciel Hopkins
- Marciel Hopkins
“Ontwerp ʼn lewe vol betekenis en vervulling”, sê lewensafrigter MARCIEL HOPKINS. Hierdie reis sal jou toerus met die vaardighede en insigte om jou passies te ...
Mia Slabbert
- Mia Slabbert
MIA SLABBERT is ’n gesoute joernalis, ma, sakevrou en aanbieder van Grootplaas. Sy het op haar lewenspad geleer om haar eie waarde te besef. Ek ...
Sunet Vermaak
- Sunet Vermaak
“Jou bykomstighede vertel vir mense ’n storie – sonder dat jy ’n woord uiter kan hulle sien wie jy is en wat jou storie is,” ...