“Dit is so lekker om te glo en te weet dat die Here die regte dinge op die regte tyd in jou lewe sal stuur,” sê die aktrise Mila (Guy) Fourie.
![[OUDIO] Hy moet meer word en jy minder](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Karien_Ronde_Gesigfoto-1.webp)
[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se