[VIDEO] Lag maak die lewe lekker

Emosionele intelligensie beteken eintlik net dat jy tussen die reëls kan lees. Jy weet wat om met wie te doen en wanneer om dit te doen.

Ek kry baie te make met ouers en kinders. Een ding wat uitstaan as mense my kom sien, is of hulle humor verstaan of nie. Iemand wat nie gekskeerdery in die goeie sin van die woord verstaan nie, is emosioneel arm, want hierdie persoon is geneig om alles persoonlik op te neem. Myns insiens moet ’n humorsin in die ouerhuis ingeoefen word, want dit help ’n kind om slim te wees met emosies.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Lynette Beer

Daar is bewys dat waarskuwings en dreigemente ’n baie beperkte invloed het om mense se gedrag te verander.

...

Izak Burger

Niemand wil graag oor die dood praat nie, dit laat ’n mens ongemaklik voel en ons hou ook nie van die woord “doodgaan” nie.In tye ...

Liesel Krause-Wiid

Elke mens beleef die een of ander tyd teleurstellings. Ons lewe in ’n stukkende wêreld, en daarom kan ons nie mislukking vryspring nie.

...
Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!