“Alles is moontlik, maak nie saak hoe oud jy is nie. Jy moet net bly droom en daaraan werk om ’n verskil te maak,” sê die Ontbytsake-aanbieder Charlene Lackay.

[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se