“Die enigste ding wat my deur donker skadu’s en storms help, is my geloof. My geloof hou my staande en gee my nuwe hoop,” sê die voormalige Mej. Wêreld Anneline Kriel.

[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se