[VIDEO] Om (deur alles) jou GELOOF te behou!
- Geloof
- Jan Bloukaas
"Ek is hier gesit vir 'n doel, ek haal nog asem, ek het nog iets om te doen. Ek raak definitief moedeloos op tye, maar ek weet waar God is, is my huis. En as dit die hemel is, dan was hierdie nooit my huis nie."
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Rhona Erasmus
- Rhona Erasmus
Ons moet ons drome met ons dade ondersteun. Solank ons nie onsself op die realiteit van geleenthede voorberei nie, sal sukses ons bly ontwyk.
...Lizanne du Plessis
- Lizanne du Plessis
Jy geniet jou werk, maar soms word jy oorweldig deur skuldgevoelens omdat dit vir jou voel jy loop spesiale oomblikke saam met jou gesin mis. ...
Liesel Krause-Wiid
- Liesel Krause-Wiid
Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...