“Daar is altyd iets om te oes en te leer, selfs in die moeilike tye in ons lewe. Ten spyte van slegte dinge, leef met hoop,” sê die aktrise Lindie Strydom.

[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se