Verbeter die voorkoms van littekens en letsels 

Verbeter die voorkoms van littekens en letsels 

Hoewel sommige fisieke letsels onvermydelik is, beteken dit nie dat jy nie met die onooglike merke opgeskeep hoef te sit nie.  Die meeste van ons moet die een of ander tyd ’n operasie ondergaan of is in ’n ongeluk, van watter aard ook al, betrokke. Chirurgie of beserings laat skade wat meestal heeltemal genees. Maar […]

Verbeter die voorkoms van littekens en letsels  Read More »