[VIDEO] Práát oor depressie
- Self
- Johan Laten
Depressievegters en mense wat depressievegters ken, moet weet waaroor die toestand gaan. Johan Laten gebruik sy eie ervaring van die siekte om ouers en onderwysers te laat verstaan wat depressie behels – die simptome, oorsake en behandeling.
JOHAN LATEN, oudonderwyser en toneelkenner, die stigter van die NPO, Reboot your resilience.Hy gebruik onder andere die kunste as kanaal vir bewusmaking van psigiese gesondheid. As depressievegter is dit sy passie en roeping om mense, en veral tieners, landwyd uit dié donker doolhof op ʼn pad van hoop, lig en lewe te lei.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Gretha Wiid
- Gretha Wiid
As jou huwelik al ontrouheid moes trotseer, weet jy dis een van die seerste dinge in die lewe. Maar daar is hoop – dis moeilik, ...
Lucia Dramat
- Lucia Dramat
Ons bly soms stilstaan by wie ons was. Ons laat ons nie toe om te groei nie. Maar soos die tyd verbygaan en ’n mens ...
Lynette Beer
- Lynette Beer
[Episode 7 – Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer] ’n Rasende Rooi is baie outokraties, aggressief, ego-sentries en humeurig. Hulle toon nie maklik simpatie nie. ...