“Wanneer ons deur donker tye gaan, staan sterk in jou geloof en word bemoedig daardeur. Praat positief oor jou uitdagings, want jou woorde het krag,” sê die voormalige Mej. SA Melinda Bam.

[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se