Wanneer jy op verkeerde dinge fokus

Wanneer jy… op verkeerde dinge fokus

Is jy ’n Basiese Minimum Mens (BMM)? Dis iemand wat voel: “Ek is verplig om iets te doen, maar ek is nie lus daarvoor nie en daarom doen ek net die absolute minimum.”

Leef jy met die minimum geluk?

BMM’s se hart is nie in wat hulle doen nie; daarom kan hulle dit nie met oorgawe aanpak nie.

Die redes waarom mense BMM’s word, is legio …

Miskien is mense al so ooreis dat hulle te bang is om hulle hart in nog iets te sit.

Deel die artikel

Méér artikels

Om jou te bekommer, is om angstig te voel. Bekommernisse is nie noodwendig in die werklikheid gegrond nie, maar eerder in jou waarneming en reaksie ...

Wanneer jou gebede onbeantwoord bly, is dit maklik om mismoedig te voel. Leer hoe om onvervulde verwagtinge te hanteer en geloof te hê in God ...

Scroll to Top