
Wat hy nié vir jou sê nie
- Gelukkig getroud
- Marli Swanepoel. Verwerk deur: Ilze Ludick.
Volgens die spreekwoord kan dit wat jy nie weet nie, jou nie seermaak nie. Dalk is dit waarom paartjies mekaar nie altyd alles vertel nie.
Almal kry soms stilstuipe, maar probeer gou weer opmaak
Verhouding is nogal soos ’n selfdoenprojek. As jy nie mooi weet hoe nie, kan jy ’n spyker op die verkeerde plek inslaan.
Getroude paartjies leer later om nie met hulle woorde spykers in te kap daar waar dit seermaak nie. Hulle weet wat die onderwerpe is waarvoor die ander een sensitief is.
Jy ken die scenario. Hy kom by die huis en dit lyk asof die honde sy kos afgeneem het, maar hy weier om daaroor te praat. Los hom eers alleen om in vrede sy wonde te lek. Die laaste ding wat hy nodig het, is dat jy aanhou karring en wil weet wat fout is.
Almal kry soms stilstuipe, maar julle moet probeer om so gou moontlik weer op te maak as julle baklei het. Soms moet jy besef dat die dinge wat verby is, water onder die brug deur is en dat ’n mens ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Klein jakkalsies begin meteens oral kop uitsteek. Selfs die manier waarop hy sy koffie in die oggend afsluk, kan jou grensloos irriteer. Hoekom nou skielik? ...
Al ooit gewonder waarom julle meer soos opponente in ’n bokskryt as vennote in ’n huwelik voel? Die oplossing is – verstaan mekaar, en vier ...