Weet jy wie jy werklik is?

Weet jy wie jy werklik is?

Aktrise HILDEGARDT WHITES het ’n lang pad gekom. Sy is steeds ’n dromer. Lief om te lag, maar ook dankbaar dat sy haar eie unieke self kon vind.

Volg jou passie na jou ware self

Wat gaan jy ná skool doen?” In ons matriekgroep was dit die grootste gespreksonderwerp.

Ek het nie ’n clue gehad nie.

“Asseblief toggie, Jesus, help net.” Dié woorde is so baie gebid, want ek het geen idee gehad wat om met my lewe te maak nie.

Deel die artikel

Méér artikels

SORINA ERASMUS glo die Flooze bring meer hoop vir mense as wat sy ooit in haar alledaagse lewe as ma en eggenoot kan regkry. Die ...

JENNA-LEIGH BILONG is al baie deur moeilike tye in haar lewe. Nou kan sy ander mense help, want haar raad kom uit die hart en ...

Scroll to Top