Sukkel jy om eg te bly aan jouself?

Sukkel jy om eg te bly aan jouself?

SORINA ERASMUS glo die Flooze bring meer hoop vir mense as wat sy ooit in haar alledaagse lewe as ma en eggenoot kan regkry.

Die Flooze besoek gereeld siek kinders, maar nou die dag was weer swaar. Ek moes ’n groot Flooze-aanhanger in die hospitaal gaan besoek. As ’n ma breek dit my hart.

Die emosie van seer verander dan stadig in ’n begeerte om te help. Jy wil die oomblik beter maak en nou is jou kans! Die Flooze kom dan in haar volheid en oortreffende trap uit om ’n tjommie ...

SORINA ERASMUS glo die Flooze bring meer hoop vir mense as wat sy ooit in haar alledaagse lewe as ma en eggenoot kan regkry.Die Flooze besoek gereeld siek kinders, maar nou die dag was weer swaar. Ek moes ’n groot Flooze-aanhanger in die hospitaal gaan besoek. As ’n ma breek dit my hart.Die emosie van...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

LIESEL KRAUSE-WIID is ’n passievolle NG Kerk-predikant, bekende spreker en skrywer. Haar lewensreis weerspieël die krag van liefde, omgee, vrygewigheid en geloof. Jy en jou ...

JO BLACK het sy loopbaan van konstruksie na musiek verander, met treffers soos “Voel Jy Die Genade”. Hy deel sy hart en emosies deur elke ...

Scroll to Top