
Wie kan jy vertrou met alles?
- Wat ek geleer het...
- Riana Nel
“Wat ook al gebeur, Hy is met my”
Op sangeres RIANA NEL se geloofspad was daar al baie op- en afdraandes. Sy stap dit dapper saam met God in die wete dat Hy elke dag goed is, dat ’n mens altyd veilig by Hom kan wees.
Op 19 het ek alleen van Namibië na Pretoria verhuis. Dit was erg en ek het baie gehuil, maar hierbinne was die wete dat die skuif nodig is om drome te verwesenlik.
Dit was nog altyd ’n probleem. Die onbekende laat my bang en onseker voel ...
Dis makliker om vas te klou aan wat bekend is, selfs al was dit ook in ’n stadium vreemd en onbekend.
Dit laat my dink aan Petrus, wat uit die boot geklim en op die water geloop het. Dit was altyd vir my snaaks hoekom die ander dissipels dit nie ook gedoen het nie.
Toe die besef: Dit was Petrus se tyd en Jesus het gesê hy kan maar uitklim en loop.
Hy roep ons dikwels tot groter ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Akteur en motiveringspreker FRANK RAUTENBACH het geleer dat die lewe nie net goed of sleg is nie. Dit gaan oor balans vind tussen die pyn ...
ANZÉL RABIE bekend vir Anzél in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe, hoe geloof haar dra, en natuurlik oor ...