Wees jou kind se grootste fan

Wees jou kind se grootste fan

Jou kind is jou grootste geskenk … en die minste wat jy kan doen is om dit te waardeer. Daar is niemand so gelukkig op aarde as ’n kind wie se ouers mal is oor haar nie. Ek het dit al ’n duisend keer gesê, en ek gaan dit nou weer sê: Geen werk op […]

Wees jou kind se grootste fan Read More »