Artikels
Beesfilet met biltong en songedroogde tamatie
10 min. + gaarmaak 15 min.4 mense filetmedaljons of braaivleis van jou keuse 1 t olyfolie 1 rooi slaai-ui, opgekap 3 e rou heuning 150
Hoemoes-en-sjokoladenagereg
10 min. 4-6 mense 2 blikkies keker-ertjies, gedreineer en afgespoel 2 e olyfolie 1 t sout 2 e karamelgeursel 2 e kakao, opgehoop 5 e
Rooibos-en-peer-hawermout
10 min. + gaarmaak: 15 min. 2 mense 1 k rooibostee 1 k onversoete amandelmelk 1 k gerolde hawermout ½ t sout ½ t kaneel
Ampersomerslaai
10 min. + gaarmaak: 15 min. 2-4 mense 1 sny 100% rogbrood 200 g langsteelbroccoli 200 g rosa-tamaties 100 g babaspinasie 15 g wilde roket
Appelkelkies
15 min. + gaarmaak: 10 min. 4 mense 1 e amandelmeel knippie kaneel 1 groot Granny Smith-appel 1 groot Pink Lady-appel sap van 1 suurlemoen
Botterskorsie met basmati, bessie en neute
60 min. + gaarmaak: 60 min. 4 mense 1 ekstra groot of 2 medium botterskorsies, in halwes gesny 1 t olyfolie 1 groot rooi-ui, opgesny
Stokvis met soetrissie en pynappel
5 min. + gaarmaak: 30 min. 5-6 mense 800 g (1 boks) gevriesde stokvisfilette 1 medium rooi-ui ’n halwe geel soetrissie ’n kwart vars pynappel,
Geroosterde portobellosampioene met biltong
5 min. + gaarmaak 20 min.4 mense 4 ekstra groot portobellosampioene20 ml olyfolie2 g droë pietersielie150 g ekstra maer biltong120 g songedroogde tamaties, verkieslik in
Pizza-hoender
20-30 min. + baktyd 15 min. 4-6 mense 6 hoenderborsies50 g tamatiepasta150 g babaspinasie in warm water geweek tot sag30 g amandelmeel om bakplaat voor