Artikels

Wat hy nié vir jou sê nie
Volgens die spreekwoord kan dit wat jy nie weet nie, jou nie seermaak nie. Dalk is dit waarom paartjies mekaar nie altyd alles vertel nie. ...

Wat jou man se hartsnare roer
Ons Evasgeslag kan gou vinger wys, maar weet ons werklik wat die manne wil hê? Hier is ’n paar verrassende antwoorde. Wees vir hom ’n ...

Alewige stry en baklei oor geld!
Voel dit asof jy en jou man oor niks anders as geld baklei nie? Ons wys hoe julle die finansies saam kan bestuur as ’n ...

Leef in vrede met jou skoonouers
Grappies oor skoonma’s is volop, maar ’n lewe saam met jou man se ouers kan allesbehalwe ’n grap wees. Hier is raad vir skoonfamiliepyne. Kritiek ...

Vermy konflik deur te praat
Baklei julle gereeld oor onbenullighede? Hier is raad oor hoe om daardie haakplekke op te los en konflik te bestuur of betyds te voorkom. Praat ...

Moet jy hom vashou of ruimte gee?
Haat jy dit as jou man alleen sy eie ding wil doen? Of pla sy besitlikheid jou? Dalk lê die oplossing in sy ouerhuis. Jou ...

Maak jou huwelik jou moeg?
Jy wonder of jou man jou regtig liefhet en of julle ooit moes getrou het. Is jy – of jou huwelik – dalk besig om ...

Klim as ’n paartjie saam na sukses
Agter elke suksesvolle man staan ’n ewe suksesvolle vrou. Jy ondersteun jou man in alles wat hy doen. Maar onthou, jy is ook ’n mens ...

Getroud wees verg harde werk
Die huwelik is die wonderlikste verhouding waarin jy kan wees. Hoe maak jy seker dat dit nie ’n ontnugtering is nie? Elke huwelik is anders ...