Leef in vrede met jou skoonouers

Leef in vrede met jou skoonouers

Grappies oor skoonma’s is volop, maar ’n lewe saam met jou man se ouers kan allesbehalwe ’n grap wees. Hier is raad vir skoonfamiliepyne.

Kritiek van jou skoonmense kan jou laat minderwaardig voel

Daar is baie maniere waarop die skoonmense die lewe vir jou moeilik kan maak. Soms slurp hulle jou op deur al die aktiwiteite wat julle saam moet doen, of beheer jou soos ’n marionet en saai chaos in julle gesinslewe.

Die subtiele maniere waarop hulle kritiseer, is egter hoe hulle jou eiewaarde kan afbreek, gewoonlik sonder dat jy dit besef. Daarom is dit belangrik dat jy moet leer om die verskillende strategieë van die skoonfamilie te herken.

Sommige skoonmense se kritiek word weggesteek agter die verskoning dat hulle net wil help. Of hulle sal begin deur eers te sê hulle is lief vir jou, maar laat jou dan voel dat jy nie goed genoeg is nie.

Terwyl hulle voorgee om goeie raad uit te deel, is hulle in werklikheid besig om hulle meerdere kennis of vaardighede te wys en jou daardeur te laat voel dat jy nie aanvaarbaar ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ons Evasgeslag kan gou vinger wys, maar weet ons werklik wat die manne wil hê? Hier is ’n paar verrassende antwoorde. Wees vir hom ’n ...

Voel dit asof jy en jou man oor niks anders as geld baklei nie? Ons wys hoe julle die finansies saam kan bestuur as ’n ...

Scroll to Top