Omskep jou lewe in ’n kunswerk

Omskep jou lewe in ’n kunswerk

Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is.

(Romeine 8:28)

Esmé, ’n kunsstudent, is aan’t skilder. Elke kwashaal word versigtig op die skilderdoek geplaas, om ’n realistiese weergawe te skep van die stillewe voor haar.

Die stilte in die klaskamer word skielik verbreek toe ’n kat deur die venster op die doek te lande kom en die verfblikke oor haar kunswerk keer.

Geskok en ontsteld bars sy in trane uit en spring van haar stoel af op. Sy plaas haar hande oor haar nat oë en gaan sit maar weer, magteloos ... die skildery waaraan sy so hard gewerk het, is vernietig!

Esmé staar nog ’n paar oomblikke na haar kunswerk en tel toe maar weer haar verfkwas op.

Sy weet nie waar om te begin om dié ramp te herstel nie en besluit om haar professor te nader. Met meegevoel sit hy sy hand op haar hangskouertjies en belowe hy sal haar help.

Hy tel die skildery op en draai dit onderstebo. Hy ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Die Here is in sy heilige tempel: almal op aarde moet in sy teenwoordigheid stil wees! (Habakkuk 2:20) Die wêreld om ons is boordensvol geraas. ...

Baie van die Jode het verneem dat Jesus daar is en het daarheen gekom, nie net ter wille van Jesus nie maar ook om vir ...

Scroll to Top