Gratis lewensafrigting een keer ’n maand

#MentorMaandag se gratis lewensafrigting sal jou help om jou probleme te oorkom en doelwitte te bereik. DiĂ© lewensafrigtingsessies een keer per maand – op ’n Maandag om 20:00 – regstreeks op Facebook Live en YouTube aangebied.

MentorMaandag - Leefstyl image

Opkomende sessies

Teken dié datums op jou kalender aan

Nuutste sessies

Sessies om nĂłĂș te kyk

As jy die vorige lewensafrigtingsessie misgeloop het, kan jy die video-opname hĂ­Ă©r kyk!

Tilesia Colyn

Oorleef jy of floreer jy?

Minette Visser

Vasgevang in ooreet en obsessiewe gedagtes oor kos?

Louwerens Swanepoel

Jou ingesteldheid kan jou maak of breek

Alet Winkler

JĂœ is ook Ɖ Spreuke 31-vrou

Johan Laten

PrĂĄĂĄt oor depressie

Ek Wil EK Kan Ek Sal 2024 EkWIlEkKanEkSal 2024 EkwilEkkanEksal Lynette beer Melinda Bam Gustav Gous Geen Droom Is Ooit te Groot nie Droom Groot

Hoe om te keer dat uitbranding plaasvind

Kategorieë

Lewensafrigting volgens jĂłĂș behoefte

Wat ookal jou omstandighede, probleme om te oorkom, of doelwitte om te bereik, ons lewensafrigtingsessies is hier om te help!

JOANI JOHNSON, ’n voormalige Mev. Suid–Afrika, is ’n entrepreneur met ’n hart vir mense. Sy wil graag haar skoonheidsplatform gebruik om vroue te bemagtig. HĂȘ ...

Jy leef binne jou klein, veilige ruimte. Maar jy is bedoel om meer te wees! Kom uit jou gemaksone en maak jou eie lewe Ă©n ...

“Selfdissipline is die brug tussen jou visie en die uiteindelike resultaat van jou visie,” sĂȘ akteur en mediapersoonlikheid HYKIE BERG. Bly gedissiplineerd en geduldig as ...

Dit is nie nodig om te wag vir ’n spesiale geleentheid om met ’n glansende voorkoms te spog nie, het CINDY NELL–ROBERTS tydens die Nuwe ...

Baie van die Jode het verneem dat Jesus daar is en het daarheen gekom, nie net ter wille van Jesus nie maar ook om vir ...

Geduld is ’n Goddelike krag. Geduld gee ’n mens die vermoĂ« om probleme of swaarkry te verduur, sonder om angstig of geĂŻrriteerd daarmee te raak. ...

Dis belangrik om te onthou dat jy in die wĂȘreld is om diep spore te trap. Dit maak nie saak wat gebeur nie. Dit wat ...

Maar moenie net aan die vroeëre dinge dink en by die verlede stilstaan nie. Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt ...

Vroue wil graag hĂȘ hulle mans moet bou aan ’n verhouding met die kinders. Baie pa’s wil, maar weet eenvoudig nie hoe nie. Help hom ...

Sien jy jouself deesdae net as ma, huishoudster of gasvrou? Kom geleidelik uit jou groef en word weer jou man se minnares! Maak hom bewus ...

Wat is die verskil tussen ’n goeie verhouding en ’n voortreflike een? Die hoeveelheid pret en humor wat julle deel, maak die verskil! Opwinding is ...

As die motor ’n diens nodig het, dink ons nie twee keer nie, maar as dit by ons huwelik kom, is ons suinig. Maak tyd ...

Dis die klein dingetjies wat vassteek en uiteindelik die kosbaarste onthou-oomblikke word. Maak die doelbewuste keuse om tyd saam te spandeer as ’n gesin. Gesinne ...

Dis belangrik om jou kinders vroeg-vroeg al takies te gee om te verrig. SĂł word hulle fluks groot met die idee dat werk normaal is. ...

Daar is baie opinies oor kinders grootmaak; tog bly sekere basiese dinge belangrik. Gebruik reĂ«ls, roetine en rituele vir ’n gelukkige, gehoorsame kind. Duidelike reĂ«ls ...

As mamma en vrou hou ons die atmosfeer in die huis in ons hande en ons stemtoon vas. ’n Kalm ouer, het ’n groot uitwerking ...

Vitamien D is een van die voedingstowwe waarvan ons maklik vergeet aangesien ons in sonnige Suid-Afrika bly. Vir jare het ons aangeneem dat ons nie ...

Goed gedefinieerde, voller wenkbroue gee definisie aan jou gesig. Dit is maklik om met ’n paar grimeerkunsies die illusie van perfekte wenkbroue te skep. DiĂ© ...

5 min. + gaarmaak 10 min. 2 mense 1 t olyfolie   4 snye brood   Vir die eiermengsel   6 eiers   1 t woestynsout of pienk sout   ...

Metaboliese sindroom is ’n leefstylsiektetoestand wat wĂȘreldwyd al hoe meer voorkom en hou ’n enorme bedreiging vir jou gesondheid in. Metaboliese sindroom kom by een ...

Een van ons grootste struikelblokke in die lewe is konfrontasie, en dit bloot omdat ons “die vrede wil bewaar”. Ons loop op eiers oor kwessies ...

Die realiteit is dat jou geldsake steeds hanteer moet word nĂĄ jou dood. Sonder ’n geldige testament verloor jy die reg en beheer daaroor. SĂȘ ...

Jong meisies word verkeerdelik groot met die idee dat as jy ander vroue se sukses vier, jy jouself van iets ontneem. Gun mekaar ’n plekkie ...

Wanneer jy vlieg, gaan dit nie net oor die vliegtuig nie, maar oor wie agter die stuur sit. Net soos ’n goeie vlieĂ«nier jou veilig ...

Artikels

Vra ’n mentor!

Staan jy elke oggend op en dink daar moet iets beter wees? Ons mentors is hier om te help. Jy kan hulle vertrou om saam met jou die pad te stap!

Hykie-Berg

“Selfdissipline is die brug tussen jou visie en die uiteindelike resultaat van jou visie,” sĂȘ akteur en mediapersoonlikheid HYKIE BERG. Bly gedissiplineerd en geduldig as dit kom by groei Om…

Alette-Johanni-Winckler

“Jou werk as ’n Spreuke 31-vrou is om jou man met jou sterkpunte aan te vul,” sĂȘ voorkomskonsultant, skrywer en motiveringspreker ALETTÉ-JOHANNI WINCKLER. God se standaard vir die huwelik is…

Borg

MentorMaandag word geborg deur Clover Mama Afrika

Clover Mama Afrika is ‘n gemeenskapsprojek met Prof. Elain Vlok as hoof.
Kliek op clovermamaafrika.com.

Teken in op MentorMaandag se nuusbrief

Kry maandeliks ons #MentorMaandag-nuusbrief, met inligting oor opkomende sessies se mentors, temas en datums.

Scroll to Top