Hoe om… In jouself te glo en (weer) selfvertroue te kry
- Self
- Liesel Krause–Wiid
Jy is nie gebore om min selfvertroue te hê nie. Die predikant en skrywer LIESEL KRAUSE–WIID glo die Here het jou gemaak om in jouself te glo.
Glo in jouself en werk aan jou selfaanvaarding
Jou selfbeeld, jou selfvertroue en hoe jy na jouself kyk, is belangrik. Jou selfvertroue is gegrond in die feit dat God by jou is. Daarom kan jy in jouself glo en met selfvertroue leef.
Onvoorwaardelike liefde beteken jy kan met selfvertroue leef.
Dit is waaroor selfbeeld en selfvertroue gaan: Hoe God na jou kyk. Moenie luister wanneer mense of die wêreld vir jou sê dat jy iets kort nie. Óf dat jy nie goed genoeg is óf dat jy minderwaardig is nie.
Luister na God se Woord wat sê Hy het jou lief – onvoorwaardelik lief. Jy is Sy kind, jy is ’n Koningskind.
Moet nooit weer sê jy is niks werd nie, want Jesus het ’n baie duur prys vir jou betaal om voluit te leef. Hy het aan die kruis vir jou gesterf sodat jy skoon en rein voor God kan ...
Teken in
Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Om te waag is om te groei. Dit kan egter gevaarlik wees om risiko’s te loop. Hoe leer jy jou kind om gesonde kanse te ...
Soveel vroue jaag steeds die idee van perfek-wees na, hetsy in mamma-wees, vrou-wees of sakevrou-wees. Die meeste werkende mammas is dit eens dat hierdie strewe ...