
Moenie hare in die hande sit nie
- Nuwe jy MENTOR
- Minette Visser
’n Vrou se hare is soos haar kroon – iets waarmee sy wil spog. Dit is daarom belangrik dat ons hierdie kroon blink en sterk hou om nie letterlik met die hare in die hande sit nie.
Die meeste van ons smag na ’n gesonde bos hare wat blink en sterk is. Dit blyk egter ’n onbegonne taak te wees. Die goeie nuus is dat daar kosse is wat haargroei kan stimuleer, haarfollikels versterk en sommer die algehele gehalte en gesondheid van jou hare kan verbeter.
Hoekom val ’n mens se hare uit?
Is jy moeg daarvoor dat jou hare uitval en oral in die huis rondlê? Haarverlies is ongelukkig een van die vele simptome van ’n hormoonwanbalans.
Daar is egter nog ’n hele paar ander oorsake ... soos medikasie. Skildkliermedikasie of antibiotika kan ook jou hare laat uitval. Haarverlies kan natuurlik ook ’n direkte gevolg van stresvlakke wees wat heeltemal te hoog is.
Jou dieet speel ook ’n baie belangrike rol om haarverlies te voorkom. ’n Dieet wat nie ryk is aan nutriënte nie, kan jou hare laat uitval. Haarverlies ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou boeretroos skuldvry kan ...
Oefen jy net wanneer jy gewig wil verloor? Wanneer jou boude ’n bietjie kleiner moet wees vir daardie nuwe denim? Oefening hou egter soveel meer ...