[OUDIO] Moenie hare in die hande sit nie

’n Vrou se hare is soos haar kroon – iets waarmee sy wil spog. Dit is daarom belangrik dat ons hierdie kroon blink en sterk hou om nie letterlik met die hare in die hande sit nie.

Die meeste van ons smag na ’n gesonde bos hare wat blink en sterk is. Dit blyk egter ’n onbegonne taak te wees. Die goeie nuus is dat daar kosse is wat haargroei kan stimuleer, haarfollikels versterk en sommer die algehele gehalte en gesondheid van jou hare kan verbeter.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Baie mense wonder hoe kan hulle met meer hoop lewe terwyl dit voel of krisisse en uitdagings hulle van alle kante tref.

...

Arlene Brink

Waar kry ’n mens deesdae ’n stil omgewing waar niemand jou kan sien nie … Bestaan daar nog sulke plekke? Vind stiltetyd in jou verhouding ...

Zuleka Smit

Luister na onderwyser en skrywer ZULÉKA SMIT se raad oor hoe ‘n goeie selfbeeld jou kan help om ‘n beter ma te wees. Om ‘n ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!