Familiewees is belangrik vir ouers én kinders
Familie is die plek waar jy veilig voel, waar jy voel jy behoort en waar jy aanvaar word. Dit is jóú mense wat jou nie sal los nie. Familiewees is belangrik vir ouers én kinders. ’n Kerngesin word gedefinieer as ’n ma, pa en twee kinders, en dan is dit nog ’n dogtertjie en ’n […]
Familiewees is belangrik vir ouers én kinders Read More »

