Lynette Beer – Wees dankbaar en tevrede
- Self MENTOR
- Lynette Beer
Ons moes almal al teleurstellings en onregverdige situasies hanteer. Die uitdaging is om te keer dat bitterheid in ons hart kom nesmaak deur te fokus op dit wat goed is in ons lewe.
Studies het bewys dat tevredenheid met wat ons het, direk verband hou met ons welstand. Die programmering van die brein kan mettertyd verander word deur dankbaarheid te beoefen. Hierdie gesindheid kan, net soos enige ander vaardigheid, aangeleer word.
Daar sal altyd mense wees wat kla. Die lewe is dalk nie perfek nie, maar ons elkeen het baie om te waardeer.
Kies vandag doelbewus om met vergenoegdheid te leef. Maak dit ân gewoonte om gereeld dankie te sĂȘ vir al jou seĂ«ninge. As jy jou tyd en aandag eerder bestee aan dit wat jy het, sal jy altyd meer hĂȘ.
Vir meer inhoud van Lynette Beer kliek hier:
Artikels, Video's en Oudio's
#SkoolVanDieLewe Podsending
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
MĂ©Ă©r artikels
Korttermyn-uitputting is nie ân rede tot kommer nie. Maar wanneer uitputting chronies word, is dit tyd om die oorsaak te soek van die Groot Moeg. ...
Van kleins af soek ons almal na goedkeuring. Waak daarteen om nie so te vis vir erkenning dat jy van jou eie hartsbegeertes vergeet nie. ...