Verander jou voorkoms met die regte grimering [Promosie]
- Mooi
- Catrice
Catrice se nuutste reeks grimering sal verseker dat jy elke dag op jou beste lyk, sonder om te veel ekstra moeite te doen.
Dit is moeilik om die lewe, met al sy uitdagings, aan te durf as jy nie goed voel oor jou voorkoms nie.
Die regte grimering kan die wĂȘreld se verskil maak en selfs ân paar koppe laat draai wanneer jy by ân vertrek instap.
Jou oë is meer as net die vensters van jou siel
Maak seker dat jy asems wegslaan wanneer jy oogkontak maak danksy een van Catrice se nuwe reeks moet-hĂȘ-oogskaduâs.
Daar is 14 natuurlike kleure om van te kies, so of jy nou aardse bruine, waaghalsige bessieskakerings of lewendige koraalkleure verkies, daar sal iets wees wat vir jou sal werk.
Rond jou voorkoms af met ân waterbestande oogomlyner wat heeldag hou en jou oĂ« op die regte manier sal beklemtoon.
BeĂŻndruk almal wat jy ontmoet met Space Glam Chrome Eyeshadow, wat ân multidimensionele effek bied en elkeen wat jou sien sal betower.
Rond die prentjie af met ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
MĂ©Ă©r artikels
Goed gedefinieerde, voller wenkbroue gee definisie aan jou gesig. Dit is maklik om met ân paar grimeerkunsies die illusie van perfekte wenkbroue te skep. DiĂ© ...
Die regte lipkleur kan jou voorkoms sommer onmiddellik opkikker. Maar hoe kies ân mens uit die reĂ«nboog-warboel van opsies? Daar is ân ongelooflike verskeidenheid grimeerprodukte ...