Maklike oondgeroosterde patats

Maklike oondgeroosterde patats  

5 min. + gaarmaak: 75 min. 10-12 mense 

2 kg heel patats 

  1. Stel die oond op 200 °C.  
  1. Laat week die patats in water vir 5 minute sodat dit maklik skoon was.  
  1. Berei ’n oondpan voor met kleefsproei.  
  1. Sny die patats in stukke en rangskik dit in die oondpan.  
  1. Plaas in die oond vir 75 minute.  
  1. Haal dit uit die oond en laat afkoel.  
  1. Die patats is ideaal om dadelik te gebruik of kan in die yskas vir kospakkies werk toe ingepak word. 
  1. Wenk: Plaas van die patats in die vrieskas en gebruik saam met vrugte in ’n smoothie. 

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

10 min. + gaarmaak 40-45 min. 6-7 mense Oondgeroosterde mielies maklik gemaak! Probeer hierdie heerlike resep wat die soet geur van vars mielies na vore ...

Geroosterde groente het natuurlike soetheid en geur soos niks anders nie. Probeer hierdie heerlike Geroosterde blomkool en Brusselse spruite resep vandag nog. BESTANDDELE   1 groot ...

Scroll to Top