Jy moet ook jouself kan vergewe

Jy moet ook jouself kan vergewe

Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.  

(1 Johannes 1:9) 

Ek het gesukkel om ander wat my te na gekom het, te vergewe, maar die een persoon wat ek net nie kon vergewe nie, was myself. Ek verdien elke stukkie hel, want ek het teen God se wil gegaan. Die Woord waarsku immers dat sonde skeiding bring tussen ons en God – daarom het Adam en Eva weggekruip. 

Van jongs af het ek lering ontvang in die Woord. NĂĄ skool was Woordskool deel van die kursus by die Musiek-en-Dramaskool. Die Woord het skielik vir my ’n sweep geraak waarmee ek myself begin kasty het. Ja, Hy het my gered uit die mag van die dood, maar hoe raak ek ontslae van die skaamte en selfverwyt? 

Een Desembervakansie in die Kaap bel my jare lange hartsvriendin my. “Ons moet koffie.” Ons het mekaar lanklaas gesien. Sy kyk my stip in die oĂ« en vra: “Hoe gaan dit werklik?” Soos gewoonlik haal ek die sweep uit en sĂȘ: “Die Here is goed ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

MĂ©Ă©r artikels

Die Here is in sy heilige tempel: almal op aarde moet in sy teenwoordigheid stil wees! (Habakkuk 2:20) Die wĂȘreld om ons is boordensvol geraas. ...

Baie van die Jode het verneem dat Jesus daar is en het daarheen gekom, nie net ter wille van Jesus nie maar ook om vir ...

Scroll to Top