Sondag, Maart 29, 2020
Tuis Skrywers Gepaas deur Blogger - Chrisna Roos

Blogger - Chrisna Roos

Blogger - Chrisna Roos
0 ARTIKELS 0 Boodskap
Ek is Chrisna Roos, ‘n plattelandse meisie van Upington in die Noord-Kaap, waar ek my eie skoonheidsalon bedryf as Somatoloog en grimeerdeskundige. Ek is my fotografie man, Pieter Roos, se vrou, ons twee woelige, eiewys dogtertjies se Mamma, Emma (2) en Melia (4) en my geliefde Ma en Pa se dogter.

Geen artikels om te vertoon

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!