
Die lewe is propvol wonderwerke – Simoné Pretorius
- Bekendes
- Simoné Pretorius
Aktrise, entrepreneur en sosiale beïnvloeder SIMONÉ PRETORIUS staan verstom oor al die seëninge in haar lewe – elke aspek van haar lewe is ’n wonderwerk (en ’n storie) wat van geloof, hoop en vertroue getuig.
Dis vroegoggend en die huis is stil. Trane loop in strome teen my wange af. Dit voel of die ou Simoné laag vir laag ’n nuwe mens word. Of die harde omhulsel wat oor die jare saamgepak het, soos stukke klei afbreek en wegval.
Dit was ’n deeltjie van my hart wat iewers diep en donker weggesteek was, omdat ek bang gevoel het ...
Vreesbevange. Wat gaan dit kos? Wat gaan dit verg om vry te kom? Heel te word?
Ek kan nie ’n tyd onthou wat dit nié daar was nie. Hierdie issue met my lyf – dat dit nie goed of mooi genoeg is nie.
’n Mens kan aan die buitekant heel lyk, maar aan die binnekant steeds stukkend wees – en dis waar die Here genesing wou bring. “Werk asseblief saggies met my,” is daar vooraf gebid, wetende dat daar nie meer ’n ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
ANZÉL RABIE bekend vir Anzél in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe, hoe geloof haar dra, en natuurlik oor ...
Van pyn na verlossing! REYNARDT HUGO, die geliefde dr. Tertius Jonker in Binnelanders, deel sy inspirerende getuienis van geloof, hoop en ongelooflike transformasie. Jy het ...