TRACEY LANGE se lag, passie en energie is aansteeklik. Dié gewilde radio-omroeper en TV-aanbieder is dalk ’n introvert, maar blom beslis waar sy geplant is.Skool was nie ’n lekker plek nie. Eintlik vreemd, want ek is mal oor reëls. Trek die lyne, en ek sal nou nog baie mooi binne die strukture inkleur.Niks sleg het...
Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Teken in
Already a member? Log in here