Serahni Symington

Familiewees is belangrik vir ouers én kinders

Familie is die plek waar jy veilig voel, waar jy voel jy behoort en waar jy aanvaar word. Dit is jóú mense wat jou nie sal los nie. Familiewees is belangrik vir ouers én kinders.

’n Kerngesin word gedefinieer as ’n ma, pa en twee kinders, en dan is dit nog ’n dogtertjie en ’n seuntjie ook. Baie min gesinne kan nog só beskryf word.

Party gesinne het enkel-mammas, ander is weer uitgebreide gesinne – ouma bly in die huis, of ons bly by ’n tannie. Soms woon ons nie in dieselfde ...

Familie is die plek waar jy veilig voel, waar jy voel jy behoort en waar jy aanvaar word. Dit is jóú mense wat jou nie sal los nie. Familiewees is belangrik vir ouers én kinders.’n Kerngesin word gedefinieer as ’n ma, pa en twee kinders, en dan is dit nog ’n dogtertjie en ’n seuntjie...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle ...

Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte ...

Scroll to Top