Lizanne du Plessis

Help jou kind se brein ontwikkel

Gene speel ’n rol in hoe ’n kind se brein ontwikkel, maar jou verhouding met jou kind en die omgewing vorm drasties aan sy brein.

Ons hoef nie meer te wonder wat in ons of ons kinders se breine gebeur wanneer ons nuwe dinge beleef of nuwe vaardighede aanleer nie.

’n Breinskandering gee deesdae vir ons hierdie inligting. Daaruit leer ons ook dat die natuur (gene) en kultuur (jy en die omgewing) jou kind se brein vorm.

Goeie verhoudings bevorder gesonde breinontwikkeling

Daar is ...

Gene speel ’n rol in hoe ’n kind se brein ontwikkel, maar jou verhouding met jou kind en die omgewing vorm drasties aan sy brein.Ons hoef nie meer te wonder wat in ons of ons kinders se breine gebeur wanneer ons nuwe dinge beleef of nuwe vaardighede aanleer nie.’n Breinskandering gee deesdae vir ons hierdie...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle ...

Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte ...

Scroll to Top