Serahni Symington

’n Goeie verhouding maak dissipline makliker 

Daar word so baie oor dissipline gepraat dat ons dikwels heel verward staan oor wat reg en verkeerd is.

Begin by drie eenvoudige konsepte: verhouding, reguleer en dan redeneer, en bly konsekwent.

Dissipline begin by ’n verhouding. Wanneer ons in ’n verhouding met ons kind staan, belangstel in wat hulle doen en wie hulle is, is dit asof hulle dissipline makliker ervaar. Miskien nog nie twee- en driejariges nie, maar ons bou daarnatoe om te sê: “I get you. I’ve got you. Ons is saam in die ding.”

Reguleer voor ons redeneer. Dit is nie net vir kinders nie, maar vir ouers ook. Jy het heeldag gewerk en is waarskynlik moeg teen vyfuur. Dan moet jy begin dink aan aandete, kosblikke en skooltasse. Skielik kom jou kind ontsteld by jou, omdat jy die verkeerde kosblik ingepak het of dalk vergeet het van iets …

Dan is reguleer voor redeneer ook vir myself, want dit is nodig om vir ons al twee om kalm te word om te kan sê: (Diep sug), ek is oukei, kom ons praat.

Bly konsekwent. Kinders voel veilig wanneer ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Gesinsvergaderings hou soveel voordele in. Kinders leer om hulle stem te laat hoor en dit ontwikkel ook ’n gevoel van samehorigheid binne die gesin. Gesinspret ...

Jy geniet jou werk, maar soms word jy oorweldig deur skuldgevoelens omdat dit vir jou voel jy loop spesiale oomblikke saam met jou gesin mis. ...

Scroll to Top