
Hoe jy mense behandel het nagevolge
As ’n mens al jou tyd en moeite in weelde en aansien belê in stede daarvan om goeie menseverhoudings te koester, kan jy dit dalk op jou oudag berou.
Die mense wat jy vandag soos jou onderdane hiet en gebied, gaan jou waarskynlik nie te hulp wil snel wanneer jy eendag nie meer dinge self kan doen nie.
’n Harvard-studie oor ’n tydperk van 75 jaar het probeer vasstel wat mense werklik gelukkig maak. Dié studie volg die lewens van 724 mans en die kinders wat uit hulle gesinne gebore is. Toe die millenniërs in die groep gevra is wat hulle gelukkig maak, was rykdom en beroemdheid bo aan die meeste se lysie. En dit is ook wat die ouer groep in hulle jonger dae geleer het – dat harde werk ’n mens bo uitbring.
Maar verbasend genoeg is dit nie die geld of status wat die meeste mense so verbete najaag wat ons uiteindelik vervul nie! Die navorsing het bewys dat opregte, hegte vriendskappe en gesonde verwantskappe mense langer en gelukkiger laat lewe.
Daarteenoor is isolasie en eensaamheid die twee aspekte wat mense die gouste ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
CARIKE KEUZENKAMP is ’n legende in die Afrikaanse musiekbedryf. Sy gesels oor haar lewe in die openbare oog, ’n suksesvolle huwelik en ’n lewe vol ...
Om te wag vir die omstandighede om reg te wees, kan dalk net veroorsaak dat jy nooit eers die geleentheid kry nie, sê MANDI DU ...