Ek vra elke oggend dieselfde vraag: Kan my impak op die wêreld groter wees? Elke oggend is my antwoord ’n onomwonde: Ja! As my antwoord dan ja is, beteken dit dat ek ’n verantwoordelikheid het om die lewe op’n nuwe, groter manier aan te pak. Hoe pak ’n mens jou lewe op ’n nuwe manier...

Eksklusief vir Voelgoed-vriendinne!

Voelgoed-vriendinne kry weekliks eksklusiewe artikels, video’s en oudio’s!
Plus gratis e-boeke, e-tydskrifte en kursusse, 50% afslag op events en aanlyn inisiatiewe, unieke ledevoordele en méér.

Sluit aan!

Reeds 'n Voelgoed-lid? TEKEN AAN