Hoe maak jy jou drome ’n werklikheid?

Hoe maak jy jou drome ’n werklikheid?

Jy moet elke dag bewustelik tyd maak vir jou drome – tyd waarin jy dink oor jou drome en waar jy aksieplanne en doelwitte rondom jou drome kan uitwerk. Só kan jy jou droom ‘n werklikheid maak. Anders gaan jou droom vir altyd ’n droom bly, sê die motiveringspreker RENE DU PREEZ.

Perfekte omstandighede om ’n droom te bewaarheid bestaan nie

Die probleem met drome is dit leef baiekeer net in ons kop en ons het dit nog nooit eens op papier neergeskryf nie.

As jy ’n ...

Jy moet elke dag bewustelik tyd maak vir jou drome – tyd waarin jy dink oor jou drome en waar jy aksieplanne en doelwitte rondom jou drome kan uitwerk. Só kan jy jou droom ‘n werklikheid maak. Anders gaan jou droom vir altyd ’n droom bly, sê die motiveringspreker RENE DU PREEZ.Perfekte omstandighede om ’n...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Jou werk as ’n Spreuke 31-vrou is om jou man met jou sterkpunte aan te vul,” sê voorkomskonsultant, skrywer en motiveringspreker ALETTÉ-JOHANNI WINCKLER. God se ...

“Geld maak geld. Baie min mense verstaan dit totdat hulle dit in die praktyk sien gebeur,” sê sakeman en finansiële kenner WOUTER SNYMAN. Skep welvaart ...

Scroll to Top