Hoe pret by die werksplek tot verbeterde produktiwiteit kan lei

Hoe pret by die werksplek tot verbeterde produktiwiteit kan lei 

Verhoog produktiwiteit met pret by die werk! AMANDA SWANEPOEL gesels oor die vreugde wat lei tot beter spanwerk, ’n gelukkiger werkplek en groot resultate. 

Strategieë om werk en pret te balanseer vir beter produktiwiteit 

Toe ek en my man op ’n keer van vakansie af terugkom, sê hy vir my dat hy wens hy kon my altyd op vakansie hou, want hy hou baie van die “vakansie-Amanda”. Dit het my laat dink: Is dit moontlik om die “vakansie-ek” in my daaglikse lewe en werk te inkorporeer? Ook in die kompeterende, vermoeiende werksarena? Nog ’n belangrike vraag: Sal hierdie besluit steeds uitnemende werksresultate meebring?  

C.J. Langenhoven het bemoediging nagelaat: “Dis die vrolike vlam wat klap en kraak, dis hy wat sy taak tot vermaaklikheid maak en sy swaarkry met lekkerkry klaarkry ...”  

Ek hoor die teenoorgestelde van “werk” is nie “rus” nie, dis “speel”. Om pret in jou dag in te vleg sal vir jou liggaam en siel meer beteken as ure se sit en rus.  

Om pret en besigheid met sukses saam in die pot te gooi, vra beplanning sodat dit ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Moeg om heeltyd besig te wees? JANNIE PUTTER deel sy raad oor hoe om beheer oor jou tyd te neem en jou fokus te verskuif ...

Verander jou perspektief met afstand. ETIENNE PIEK leer jou hoe ’n tree terug kan lei tot persoonlike groei, vars idees en ’n heel nuwe toekoms ...

Scroll to Top